|
Hardloop voor die span uit saam met jou seun!
'n Pa en sy laerskoolseun het in die Super14-reeks voor elke wedstryd waarin die Vodacom-Cheetahs op Vodacompark gespeel het, die kans gekry om voor die Cheetahs op die veld te draf. Al wat hulle moes doen om in aanmerking hiervoor te kom, was om 'n SMS na 33153 te stuur. Volksblad het dan uit die inskrywings 'n pa en seun as wenner getrek. Hul foto is die Maandag ná die wedstryd in Volksblad geplaas.
Voor die Vodacom-Cheetahs se wedstryd teen die Britse en Ierse Leeus gaan 'n pa en sy laerskoolseun weer die geleentheid kry om voor die Cheetahs uit te draf. Hulle moet die woorde Stem Cheetahs intik en daarna hul name en van en die dorp of stad waarvandaan hulle kom. Elke SMS kos R1,50.
Die wedstryd het baie gewild geword en Volksblad is oorval met SMS'e van pa's en seuns wat voor hul helde op die veld wou draf. Pa's het ná die tyd gebel om te vertel watter wonderlike geleentheid dit vir hulle was.
NOG KOMPETISIES
Soos met alle wedstryde in Vodacom Park is daar baie vir die ondersteuners om te doen en natuurlik wen.
Die nuutste toevoegings tot ons kompetisies is die volgende:
- Select Music se advertensie gaan op die videobord verskyn, direk daarna gaan ‘n ondersteuenr se gesig om die bord verskyn wat by die wedstryd is. Daardie persoon wen ‘n CD met komplimente van Select Music.
- En wie wou nog nie op die gewilde Harley Davidsons op die veld gery het nie? Uiteindelik kan die ondersteuner ook saam met ‘n Harley die span inwag op die veld. Maak seker die kamera neem jou af en as jy op die video bord verskyn, gaan jy so rit wen.
OFM SKY BOX
This rugby season, the best seats in the house are in the sky! The Klipdrift OFM Sky Box at Vodacom Park in Bloemfontein is where you want to be for the next Vodacom Cheetahs home game.
You and FIVE of you friends could win tickets by SMS’ing SKYBOX and your name to 34802 (R2/sms). Klipdrift OFM Sky Box tickets also buy you time with one of the Vodacom Cheetahs on the day of the match plus being driven to the stadium in a luxury vehicle from Lindsay Saker Bloemfontein.
The Klipdrift OFM Skybox is specially catered for you with the OFM street squad serving your every need. Indeed an experience you can not buy! Enter today! SMS SKYBOX and your name to 34802 (R2/sms). Then tune in to Pieter & Christie on OFM on Thursday to find out if you and five friends have got tickets to VIP treatment in the Klipdrift OFM Sky Box. OFM – a proud media sponsor of the Vodacom Cheetahs.
Alcohol not for sale to persons under 18.
|